Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Fokus Beter In 6 Stappe


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansMiskien sukkel jy om te konsentreer by die werk? Miskien kan jy nie meer so maklik onthou soos toe jy nog jonger was nie?

Daar is ‘n paar maklikke tegnieke wat jy kan volg om jou brein ‘n bietjie op te skerp. Veral as dit kom by konsentrasie en fokus.

Volgens vandag se webwerf maak dit nie saak hoe slim jy is of hoeveel grade jy agter jou naam het nie, daar is altyd spasie vir verbetering. ;)

Die skakel bevat 6 metodes om jou brein op te skerp. Kry die beste uit jou breinselle!

http://ririanproject.com/2006/12/05/6-ways-to-boost-your…

brein, fokus, tegniek, wetenskap

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans