Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Staal Tande


Gerhard - Interessanthede

AfrikaansDie afgelope jaar of so sukkel ek nogal baie met my tande, hulle breek en pyn en alles en nog wat. Somtyds is ek so moeg daarvan om tandards toe gaan… ek net wens dat daar ‘n maklike, bekostigbare metode was om my tande te vervang met iets sterker.

Dit is presies wat die man van Wilmington, Kalifornieë ook gedink het toe hy besluit het om vir homself ‘n volle stel tande te maak uit vlekvrye staal.

Hy het dit blykbaar met ‘n hak saag en fyl gemaak en hulle sit vas in ‘n rubber basis wat in sy mond pas.

Daardie tande laat hom ook lyk soos ‘n reeksmoordenaar… Die hele idee laat my net gril. Sies!

http://blog.modernmechanix.com/2006/12/06/makes-own…

tande, staal, rubber, saag

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans