Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Een Rooi Skuifspeld


Gerhard - Interessanthede

Een Rooi Skuifspeld

Dit is waarmee dit begin het, een rooi skuifspeld…

Hierdie is ‘n webwerf van ‘n man wat begin het met een skuifspeld en toe dit geruil het vir ‘n pen wat lyk soos ‘n vis en toe later weer die pen geruil het vir ‘n porselein deurknop…. en so gaan dit aan, hy is nou al by ‘n kleinerige kragopwekker.

Nogal interessant om te sien hoe hy te werk gaan om sy mikpunt te bereik (al is ek nie heeltemal seker wat daardie mikpunt is nie)

OneRedPaperclip.com

deur: Gerhard

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Een Rooi Skuifspeld”

  1. Renier:

    Wel as hy dit regkry om daai huis te koop, dink ek gaan ons baie rooi skuifspeldhandelaars een van die dae hê in plaas van karoppassers.

  2. Jan Sê:

    Dink net watter wonderwerke ek kan uirig met my een rooi kruiwa, om nie eens te praat van die hoeveelheid jare wat ek afslag gaan kry nie!

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans