Wel, volgens ‘n professor by die Kyoto Universiteit se Primêre Navorsings Instituut, tree Japanese tieners soos ape op. Die rede vir hierdie optrede: sellulere fone…
Blykbaar veroorsaak selfone dat tieners nie meer tussen publieke en private spasie kan onderskei nie.
Die feit dat tieners deesdae in groot groepe rondstap en dan nog vir ‘n lang tyd net rondstap voor hulle na spesifieke plek toe gaan is van die baie tekens.
Hoe het selfone enige iets hiermee te doen? Wel, omdat tieners almal selfone ronddra, mag hulle nou later uitbly, want die ouers kan hulle maklik bereik. Dit veroorsaak dar familie verbinding nog meer afgebreek word as vantevore. O ja en dan is daar natuurlik die sms wat vir nog minder regte geselskap sorg…
May 2nd, 2007 at 9:31 am
Ek as Mamma moet n redenaars toespraak skryf vir n 7 jarige kind.Ek het selfone as onderwerp gekies,wonder of jy kan hand bysit.Nogal dringend as dit moontlik is. Groete Ronel
August 8th, 2007 at 8:39 am
Hey vergewe vir Kiki sys i biekie lazy!! Moenie vir haar moans val nie, sys nettie lus om haar werk self te doenie!
August 10th, 2007 at 9:36 pm
Hey ek grap net ek en kiki is gud buds en doen die selle taak maar dankie vir die great raad! Hey kieks gaan gebruik nou die raad! Dankie weereens ons juffrou suck!!
August 11th, 2007 at 4:02 pm
Watter selfoon is op die oomblik die duurste?? -en die beste met die meeste funksies??
August 24th, 2007 at 12:35 pm
Dis nie cool dat julle se dat selfone ape uit tieners maak nie, dis glad nie waar nie!Ons weet wat ons doen en ons weet nie hoekom almal altyd ons teiken nie!!! =)
August 24th, 2007 at 12:37 pm
awe wi rook dagga?
August 27th, 2007 at 2:43 pm
Dink julle nie dis dom dat die kinders van vandag so baie take moet doen nie, ons werk ons al klaar dood en dan moet ons boonop ses take in een vak binne 2 dae klaar he!!!
Ek as graad elf leerling dink dat al die goed is snert!!! wie het lus om 5 opstelle van 400 woorde in 2 dae te doen?
August 27th, 2007 at 2:43 pm
Dink julle nie dis dom dat die kinders van vandag so baie take moet doen nie, ons werk ons al klaar dood en dan moet ons boonop ses take in een vak binne 2 dae klaar he!!!
Ek as graad elf leerling dink dat al die goed is snert!!! wie het lus om 5 opstelle van 400 woorde in 2 dae te doen.
September 16th, 2007 at 2:39 pm
Ek stem saam met saartjie ons gr 11 kinders werk ons dood aan take en kry nooit rus kaan nie, want as jy klaar die een taak ingegee het is dit tyd dat jy al ‘n volgende een moet ingee.
Hoekom moet ons so oor ‘n mik gewerk word, en bonoop word ons nie eens regtig verduidelik wat om te doen nie.
Ek sal sê elke kind in skool is al gatvol!!!
September 16th, 2007 at 2:41 pm
wat dink julle?
July 25th, 2008 at 8:58 am
Ek is ‘n gr.11 leerder en wil net weet of daar enigeiemand is wat vir my kan verduidlik watser invloed selfone op produktiwiteit het. Ons moet ‘n taak doen en dis ongelooflik baie werk. Skool suig.!!!!
July 25th, 2008 at 9:11 am
Hi Xante
Na ‘n vinnige soek op Google het ek die volgende skakels vir jou gevind:
http://blog.ted.com/2006/10/iqbal_quadir_on.php
http://blogs.bnet.com/intercom/?p=955
August 7th, 2008 at 11:05 am
Ons (ek, Laishel en Nella)doen ‘n taak oor draagbare toestelle. Ons doen oor die nuwe HTC foon en soek inligting. En watse invloed dit op misdaad het en wats die nadele van selfone?
Mwah
August 10th, 2008 at 5:09 pm
Ek is ook ´n gr.11 leerder en wil net weet of daar enigeiemand is wat vir my kan verduidlik watse invloed selfone op produktiwiteit het en voordele en nadele ten opsigte van die omgewing.
August 13th, 2008 at 9:22 am
Di skool is vivelag en os mut nu n taak doen wt so vivelag is sosi dood.Almal is mt slp klere byrie skool wt onodig is DIE SKOOL SUIG!!!!!!!!
August 13th, 2008 at 9:28 am
Ek is lis en brand die skool af wnt dis di malste skool op aarde en di skoolhoof. SUCK
August 13th, 2008 at 9:38 am
hehe ek voel net dat ek op hierdie stadium moet sê dat as julle dink die skoolhoof is erg.. wag tot julle vir ‘n baas begin werk
August 14th, 2008 at 11:18 am
Hi, ek like nie die feit dat tieners kastig ape is net omdat ons beter met selfone kan werk as ons mede groot mense nie.Hulle het geen clue wat om met hul fone te maak nie! regtig ek dink ons verdien biki respek, ons is verder gevorderd as ons vorige geslagte…
August 15th, 2008 at 8:48 am
Ja dit is waar dt os beter as ons vorige gslagte fone ken nou noem hulle os ape ek dink hulle is die ape of wt sê julle
August 20th, 2008 at 6:26 pm
ja nee saartjie jy het `n punt beet…lyk my dis ook al waarvoor ons goed is om take te doen. ek moes twee PAT take hierdie week inhandig,mondeling vir afrikans en dan nog bo op `n wisk toets en daarna `n wisk taak. dink hulle ons is printers wat net print as hulle praat. gatvol van skool….en dan het onies geen simpatie as die take laat is nie. ons het interskole en matriek afskeid na mekaar…goeie f..k
August 21st, 2008 at 11:46 am
Jine man dit voel sleg omi interskole te verloor.Maar congrats to ali dasse os wee opat en di keer mut jille greed wees wnt ons gat jille GATTE skop hier op os TUISTE!!!!!!
August 26th, 2008 at 11:58 am
Ek is ook in gr 11 en sukkel my vrek om by te bly, by al die take en toetse ons moet ooknou een doen oor selfone. Waar kry n mens al dai inligting jong?
September 4th, 2008 at 1:46 pm
skool is so stressvolle en die onderwysers ondersteun of motiveer ons leeders ook nie meer nie? ek dink skool gaan agter uit dinge gaan hand uit ruik
September 17th, 2008 at 3:11 pm
Hi daar slaaiblaar! Eerstens selfone kan net ‘n aap van jou maak as jy dit toelaat, so ek stel voor mense dink mooi wat hulle sê!!! Of hoe sê jy Lienkie? Ja en ek stem saam, skool kan ons darm ‘n break gee.
October 14th, 2008 at 11:01 am
hi…wil net vir gerhard dankie sê vir die skakels..dit was duidelik die lig aan die einde van die tonnel van die dom taak. Thanx
February 11th, 2009 at 12:50 pm
Hi, ‘n dominee het ons eerste dag van graad een die saal geopen met ‘n kamma selfoon oproep na die normale chat ja ek kan praat, praat maar et. was die boodskap basies dat Jesus is ons Selfoon en kan so enige tyd met hom in aanraking kom. Vir my as ouer van ‘n 6 jarige en 9 jarige was dit nogal treffend.
March 7th, 2009 at 7:22 pm
Hey, ek moet ‘n taak doen oor die positiewe en negatiewe invloede van selfone op die ekonomie! kan iemand my asb help!
September 1st, 2009 at 3:57 pm
hey julle, julle moenie so baie oor die hoeveelheid take kla nie.dit is baie beter as toetse , julle kan baie maklik julle kwartaal punte daaruit maak sonder om BAIE navorsing daaroor te doen. en as julle onderwyser nie die werk behoorlik verduidlik nie verstaan ek waarvandaan julle af kom ,eant ek het self al sulke situasies gehas, maar gaan na hom of haar toe en vra dat hulle die werk behhorlik verduidlik
September 17th, 2009 at 10:02 am
Ek is dringend opsoek na inligting oor die gebruik van selfone om produktiwiteit te verhoog
October 15th, 2009 at 7:08 pm
is dit nie net lekker om in ‘n redenaarskompetiesie by te woon nie maar dit kan erg moeilik word as jy dit begin skryf want jy weet nie wat om te se nnie help my asb