Sosiale webwerwe is besig om die Internet oor te neem. Hulle is oral, in alle vorms en grootes. Plekke waar jy musiek, foto’s, videos en idees kan deel…
Nog ‘n vorm hiervan is die idee om ‘n nuus blad te hê waar die nuus deur die gemeenskap geplaas word. Dit maak natuurlik dat net die beste nuus op die voorblad is en dan jy altyd seker is dat jy die nuutste nuus kry.
Hierdie week se Afrikaanse webwerf is presies so ‘n nuus webwerf, en soos ek gesê het, hy is in Afrikaans!
Ek is so bly om te sien hoe Afrikaans besig is om te groei op die Internet.
January 29th, 2007 at 1:43 pm
Hello, en dankie vir jou artikel en bemoediging.
Ek het so ‘n bietjie na jou portfolio gekyk, en gehou van wat ek sien.
Beste wense
GV
January 29th, 2007 at 2:47 pm
Dankie