Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Lewendige Grafsteen


Gerhard - Algemene Geselskap, Nuusagtig

Die Lewendige GrafsteenDit werk so, hulle plant DNA in ‘n jong boom in. Dit smelt basies die afgestorwe persoon met die boom saam. Die rede, dit maak ‘n lewendige aandenking vir die persoon wat afgesterf het…

Is ek die enigste een wat ‘n morele probleem hiermee het, ek bedoel, weet ons regtig wat die volle inpak hiervan is.

Hulle moet dit tog net nie met my doen nie….

http://www.wired.com/news/technology/0,128…

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Die Lewendige Grafsteen”

  1. Suisick Sê:

    Bloed-appels?

  2. Gerhard:

    sies lol

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans