Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Klip, Papier, Skêr


Neels - Lekkertes

AfrikaansEk het nog altyd gedink dit is ‘n maar ‘n kinderagtige speletjie, wanneer mense dit op TV sitkoms soos Friends of in flieks speel om ‘n moeilike besluit te neem… maar nou lyk dit vir my asof die klip-papier-skêr speletjie eintlik ‘n baie ernstige saak is! Daar is selfs “professionele” kompetisies, met groot eer op die spel :-)

Vir die wat nie die reëls van die spel ken nie is hier ‘n skakel na die amptelike reëls van die World RPS Society – ja daar is ‘n organisasie gestig daarvoor, sodat mense dit nou ook aanlyn kan speel!

http://www.rpsgame.com/rules.html

Wikipedia bevat ook interessante inligting oor die spel, insluitend ‘n lys van wêreldkampioene sedert 2002 – ja jy kan jou land se naam hoog hou deur net jou hande vinnig te beweeg ;-)

Blykbaar is dit ook moontlik om te kul in hierdie baie ernstige sport en dit kan nogal ‘n pynvolle affêre raak!

http://en.wikipedia.org/wiki/Rock,_Paper,_Scissors

speletjie, kompetisies, spel, reels

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans