Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Katjie Oorlog


Gerhard - Interessanthede, Lekkertes

Katjie OorlogDis reg, dit is tyd om jou katjie in te skryf vir ‘n oorlog van internasionale belang…

Laat die beste katjie wen. Ten minste gaan hy dan ‘n rede hê om so arrogant te lyk.

hehe… Ek speel net, maar is nog altyd ‘n oulike webwerf om te gaan kyk na oulike katjie prentjies, dan stem jy vir die een wat jy dink gaan wen en hulle sê vir jou hoeveel ander mense het ook gedink daardie katjie gaan wen. Lekker pret!

http://www.kittenwar.com

deur: Gerhard

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans