Ongelukke is ‘n redelike alledaagse ding op paaie reg rondom die wêreld. Die mees algemeene ongeluk is seker die kleintjies waar iemand skielik stop en die persoon agter hom/haar wat nie betyds kan stop nie.
Vandag se webwerf bevat ‘n reeks foto’s van meer interresante ongelukke. Sommige van hierdie foto’s laat ‘n mens wonder hoe op aarde hulle dit reg gekry het.
Die punt is dat hulle het dit reggekry en het ook foto’s geneem vir ons om te geniet
http://thrillingwonder.blogspot.com…