“Mozi Records (Sean Else en Johan Vorster) kondig met trots aan dat Bok van Blerk se debuut album De La Rey so pas 5 keer goud bereik het!!! Baie dankie aan almal wat die CD gekoop het!
Bok van Blerk, die ongelooflike opwindende nuwe Afrikaanse groep skud die land met hulle vuurwarm, oorspronklike treffers!
Bok van Blerk is trots Afrikaans en elke stukkie musiek op sy CD drup van heerlike kultuur.”
Dit lyk asof Bok van Blerk besig is om die Afrikaanse musiek met ‘n storm te oor te vat…
Wat snaaks is dat hy op een of ander manier dit reg gekry het om die generasie gaping toe te maak, want hy het werklik mense van alle ouderdomme wat na hom luister.
Bok, dankie dat jy nie die woorde “bokkie” en “poppie” in jou liedjies gebruik nie, dit word baie wardeer
February 20th, 2007 at 2:07 pm
Bok, jy is bo….
February 26th, 2007 at 4:26 pm
Dankie tog dat daar n paar afrikaanse sangers is wat nie skaam is om hul gevoelens uit te spreek as mense hulle aanhangers begin afkraak nie. Van wanneer af is dit net Afrikaners wat te veel drink en dan dronkverdriet kry oor wat was. De La Rey wys maar net dat ons trots is op ons land en ons geskiedenis en miskien is dit tyd dat iemand die geskiedenis van De La Rey gaan lees en vir hierdie temers vertel waarvoor hy regtig geveg het en ook dat die swartbevolking eintlik baie respek vir hom gehad het omdat hy met hulle mooi gewerk het!!! Hy was n leier in die Anglo boere oorlog(tussen Boer & Brit) wat is rasisties daaraan. Ek is trots om n Afrikaanse Afrikaaner te wees en hoop my nageslag sal ook wees! Hoera vir die jeug wat die “guts” het om wel oor die Afrikaner geskiedenis te praat/sing. Bok ons is trots op jou, bou hierop voort en maak sommer nog miljoene met jou sangloopbaan, anders as somige politici werk jy hard daarvoor!! Bok ondersteuner!!!!!
March 1st, 2007 at 8:18 am
Ek wil net sê : “Bok jou musiek is bevange! Ek geniet dit baie! Dankie vir jou Bokkie, jy mag maar blêr!!”
Wie doen jou bookings? Stuur asb vir ons ‘n telefoon-nommers! ASSEBLIEF!!
March 2nd, 2007 at 3:02 pm
ek stem 100% saam
March 16th, 2007 at 2:03 pm
Hier sit ons nou in ‘n ander land en verlang ons vrek hoekom ons het Bok se De la Rey gehoor. Dit is nou wat jou hart sommer vinniger laat klop. JOU liedjie is tot Bok hou so aan
Groete uit
Nederland
March 23rd, 2007 at 9:47 pm
In een Nederlandse krant stond een artikeltje over Bok van Blerk, en omdat een vriendin van mij toch net in Zuid-Afrika verbleef, vroeg ik haar een cd van hem te kopen. Gisteren heb ik de cd van haar gekregen, en ik heb de cd al een paar keer afgespeeld. Wat een leuke muziek, en het altijd leuk als er eens NIET in het Engels gezongen wordt. Ik ben blij dat ik deze cd in handen heb gekregen! Hoop dat Bok nog lang cd’s zal maken.
March 30th, 2007 at 1:46 pm
Balzac str het die selfde lyn van lerieke in hul nuut opgeneemde liedjies Nuwe wêreld en doemokrasie besoek asb http://www.myspace.com/balzacstraat en sê vir ons wat dink jy
April 12th, 2007 at 2:25 pm
Bok jy’t die gees terug gebring in die Boere se hart. Thanx Bok, jys ‘n great ou!!!
May 7th, 2007 at 5:22 pm
De La Rey is nice, maar ek sien baie uit na ‘n volgende cd van Bok. Bok is in staat tot baie meer as net De La Rey, en ek kan wag om te sien wat hy nog vir ons gaan gee nie.
Baie dankie vir al die ander pragtige songs!!!!
Groete, Suzette!!
October 2nd, 2007 at 7:39 am
Bok, moet jou tog nie steur aan meneer Maas nie.
Hy is klein van postuur en klein in intellek.
Doen jy net so voort
October 7th, 2007 at 10:11 am
Hey ek is Lizanne en ‘n groot aanhanger van Bok ek en my vriendin probeer elke show van hom kyk ons geniet so baie en Louis ons is mal oor jou musiek jy is ‘n great afr.kunstenaar en hoop dat jy nog verder ‘n groot sukses sal maak en jy moet jou nie steur aan Deon Maas en al die ander nie hulle praat somer *** jy is cool en nice en jy mag maar Blêr!!! Groete Lizanne+Alida