Dit is maar ‘n honde lewe, kinders het altyd meer pret met die beter speelgoed. Hulle kan selfs borrels blaas terwyl honde net met ‘n bal of ‘n stok kan speel…
Nie meer vir lank nie… ‘n Amerikaanse maatskappy se navorsing het blykbaar gewys dat honde mal is daaroor om met borrels te speel. (Wie sou kon dink?)
So die maatskappy se nuwe produk is ‘n borrel blaser vir honde en om dit te kroon is die borrels hoender sop geur.
Ek dink dit is ‘n bietjie grillerig, maar solank as wat dit die mens se beste vriend gelukkig hou is dit seker reg so
http://www.gadgetshop.com/pws/ProductDetails…