Advertensie is een van daardie dinge wat in ‘n baie grys area is by my, aan die een kant voel ek dat ek nie oral advertensies wil sien nie, maar aan die ander kant is daar niks so oulik soos ‘n goeie advertensie bord nie.
Vandag se webwerf bevat ‘n reeks foto’s van advertensie borde van reg rondom die wêreld. Sommige van hulle is slimmer uitgedink as ander, maar oor die algemeen ‘n redelike goeie versameling.
My persoonlike gunstelling is die een met die pop op, hehe… Waar kom hulle aan hulle idees?
http://www.saynotocrack.com/index.php/2007/01/15…