Dit is altyd vir my ‘n interessante idee om te weet hoe mense dink die toekoms gaan wees. Veral as jy begin kom by tegnologie en die manier waarop ons elke dag leef.
Vandag se webwerf bevat ‘n reeks illustrasies wat deur ‘n Russiese kunstenaar gedoen is in 1900.
Die illustrasies is ‘n rare kykie in hoe Moskou kon gelyk het as kommunisme nie gebeur het in 1917 nie. O ja, en as die wette van die natuur bietjie meer veranderbaar was
http://thrillingwonder.blogspot.com/2007/03/moscow…