Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Makliker Met Een Nommer


Gerhard - Interessanthede, Tegnologie

AfrikaansHet jy al ooit jou selfoon by die werk vergeet vergeet op ‘n Vrydag middag en dan die hele naweek sonder enige oproepe gesit?

Die probleem is dat die meeste van ons ‘n selfoon en ‘n landlyn het, maar dat niemand ons landlyn nommer ken nie, want die selfoon is net soveel meer gemaklik.

In Amerika is daar nou ‘n maatskappy wat verder gedink het en ‘n diens begin het wat vir jou een nommer gee vir al jou telefone. As jy, byvoorbeeld, jou selfoon dan by die werk sou vergeet het sal jou oproepe nog altyd by die huis ook gelui het.

Ek sal regtig hou van ‘n diens soos daai :)

http://www.nytimes.com/2007/03/15/technology…

telefoono, selfoon, nommer, skakel

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Makliker Met Een Nommer”

  1. Sjinese Noedels Sê:

    Totaal van die os op die jas: Gaan loer by http://www.dieburger.com hoe polisiemanne klaarblyklik steel. Chilling.

  2. Eurika:

    dis erger as jy jou selfoon vergeet by die huis en na ‘n hele dag kom jy terug en daar is geen boodskappe op jou foon nie! :)

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans