Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Pretoria, nie Tshwane nie…


Gerhard - Nuusagtig

Pretoria nie Tshwane nieDie Advertensie Standaarde Liggaam het sy uitspraak gemaak. Daar is besluit dat daar nie ‘n stad met die naam Tshwane bestaan nie.

Volgens hulle verwys die naam Tshwane slegs na die stad se munisipaliteit.

Die uitspraak bring ‘n einde aan die Tshwane metropolitaanse raad se laaste appel wat aangeteken was om die naam Tshwane t probeer hou.

Die Advertensie Standaarde Liggaam sê dat dit is misleidend om te verwys na ‘n plek met die naam Tshwane en sê ook dat almal behoort te weet dat daar nie regtig ‘n plek met die naam Tshwane is nie.

Die Skakel

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Pretoria, nie Tshwane nie…”

  1. Ina vd Merwe Sê:

    Steve
    Hierdie 60 jarige Pretoriase ouma wens dat daar meer sulke manne soos jy is. Hou so aan! Miskien word die res ook wakker voor dit te laat is. As jy my nodig het sal ek help al is dit ook in my rystoel! Ons kan mos nooit toelaat dat na 100 jaar Pretoria se naam sommer so ongesiens verdwyn nie. Het jy verf of enigiets anders nodig?
    Ina.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans