My een vriend het altyd gesê dat hy nie kan verstaan hoe mense soveel tyd kan spandeer om nuwe goed uit te dink terwyl alledaagse goed soos tafels en stoele nog baie dinkwerk nodig het.
Vandag se webwerf wys vir ons dat daar wel mense is wat nog tyd aan dinge, soos stoele, spaneer om dit beter te maak.
Die skakel bevat ‘n reeks prente en beskrywings van nuwe stoele en wat hulle anders maak as die normale stoele wat ons ken…
Sommige van hierdie stoele lyk baie lekker gemaklik
http://www.funforever.net/archives/chairs-for-years/
March 23rd, 2007 at 8:44 am
Nice link! Dankie.