Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Teetyd Pret #34 – Ek het besluit om hierdie week te begin met ‘n teetyd pret inskrywing. Ek weet nie van julle nie, maar ek het dit regtig nodig vandag…
Wêreldbeker Krieket: SA teen NL – Meeste mense het sekerlik verwag dat Suid-Afrika hulle Wêreldbeker krieketwedstryd Vrydag teen Nederland sou wen, so ek dink toe AB de Villiers in die eerste beurt vir 0 uit is was daar…
Aanlyn Video Toekennings – As jy een van die miljoene mese is wat oor die afgelope paar maande heeltemal verslaaf geraak het aan die Youtube ding behoort jy hierdie nuus taamlik interessant te vind…
Bob Woolmer Huldeblyk – Van my kant af wil ek net namens Kuier.co.za ons meegevoel oordra aan die familie van Mnr Bob Woolmer – die geliefde voormalige krieketspeler en afrigter van…
Oorblyfsels van Draak Gevind – Chinese weteskaplikes sê dat hulle die oorblyfsels van ´n klein “vlieënde draak” gekry het wat ongeveer dieselfde tyd as die dinosaurusse moes geleef het…
Lemonade Stalletjies – Ons sien so dikwels in Amerikaanse flieks hoe die kinders op ´n warm dag sommer ´n lemonade stalletjie op die sypaadjie opslaan en dan stroom die…
Moderne Stoele – My een vriend het altyd gesê dat hy nie kan verstaan hoe mense soveel tyd kan spandeer om nuwe goed uit te dink terwyl alledaagse goed soos tafels en stoele nog baie dinkwerk nodig het…
Wie’t Dit Gedoen? Hoe? Hoekom? – Ek kyk graag Monk op TV, omdat dit snaaks is, maar ook oor die speurder aspek daarvan… Van kleins af was dit die beroep wat ek wou doen…
Geniet die naweek!