Ek wou vanoggend iets interessant gekry het om met julle te deel, na ‘n paar moontlikhede het ek besluit op hierdie webwerf.
Dit is ‘n webwerf wat optiese illusies bevat. Ek vind hierdie tipe ding baie interessant.
Hier is ‘n goeie voorbeeld:

Al die horisontale rye in hierdie prentjie is parallel aan mekaar, dit is die vertikale ” zigzag” wat maak dat die horisontale lyne skeef lyk.
November 23rd, 2005 at 7:44 am
My gunsteling optiese illusie is die eerste een op hierdie blad
April 9th, 2006 at 4:59 pm
Gaan na die web toe en kyk onder “Illusions”dan sal jy vind daar staan COME HERE TO THE CHINESE WORLD dan kies jy hom en copy daai en DAN HET JY BAIE BETER PRENTE!!!!