Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #35


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansDit is Woensdag, die week is halfpad en dit is tyd vir ‘n speletjie!

Die speletjie wat ek vir vandag se teetyd pret gekies het is “Bloons” en hy is lekker maklik om te speel en lekker moeilik om klaar te maak. :P

Die idee van die speletjie is om ‘n sekere hoeveelheid ballonne te bars met ‘n sekere hoeveelheid pyltjies.

Jy hoef net te klik met die muis om die pyltjie in die regte rigting, met die regte spoed, te laat afskiet. :D

http://www.ninjakiwi.com/bloons.html

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans