Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Sit Kleur in jou Kamer


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

AfrikaansToe ek nog op skool was, was my kamer ‘n helder gras groen. Vir die meeste mense is daardie kleur te woes op die oë, maar vir my het dit eintlik baie goed gewerk. Sonder dat ek dit geweet het het ek een van die mees rustige kleure ingespan in my kamer en ek kon dit voel.

Groen is nie die enigste kleur wat ‘n positiewe uitwerking het as jy ‘n kamer daarmee verf nie. Byvoorbeeld: blou verlaag jou bloeddruk terwyl geel jou gemoed kan lig en donker rooi-pers jou in ‘n slegte bui sal dompel

Vandag se webwerf het ‘n lys met die basiese kleur en hoe dit jou beinvloed en waar die beste plekke is om dit te gebruik in en om die huis.

http://freshome.com/2007/04/17/room-color-and-how…

kleure, gemoed, verf, woning

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans