Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Nuwe Koos Kombuis Nuus


Gerhard - Musiek

Koos KombuisIntussen is ek terug by die huis na al my reise, en hier gaan alles voor die wind. My hond, Griet, is nou wel ´n rassis, maar ek probeer om daarmee saam te leef. Ek bedoel, as ek die ou met die skuilnaam………. O, en daai play wat ek vertaal het met ´n bietjie hulp van Sandra Prinsloo, “Groet die Grotman”, is nou by die Kunstekaap (dis mos die ou Nico Malan, nê) te sien. Het julle dit al gaan kyk?. Ek weet niks van…

Soos ek al voorheen gesê het is ek mal daaroor om Koos se inskrywings op sy webwerf te lees. Ek hoop julle voel dieselfde ;)

http://www.kooskombuis.co.za/Segoed.html

koos kombuis, sandra prinsloo, nico malan, afrikaans

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans