Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Bobby se Boemelaar Fonds


Gerhard - Afrikaans, Musiek

AfrikaansDit is altyd opwindende nuus as daar ‘n nuwe Afrikaanse sanger sy of haar verskyning maak, maar wat dit nog beter maak is as die kunstenaar se hart ook op die regte plek sit.

Bobby van Jaarsveld het 3 jaar gelede die Afrikaanse musiek bedyf betree en het al klaar die koppe laat draai van die groot name soos Dozi, Blackie Swart en Theuns Jordaan.

Die ding wat my aandag die meeste getrek het toe ek vir die eerste keer na sy webwerf toe gegaan het was die feit dat hy ‘n gedeelte van die hoof blad afgestaan het aan welwillendheid.

Dit is die Bobby van Jaarsveld boemelaar fonds en werk soos volg:

“SMS FORUM na 38655 (R10 per SMS)
50% van die SMS bydraes gaan na Solidariteit se Helpende Hand Fonds en die ander 50% van die sms bydraes gaan aan die Salvation Army omdat dit die instansie waarheen meeste van die boemelaars gaan wanneer hulle honger is of ‘n slaapplek nodig het.”

Ek dink Bobby is ‘n goeie voorbeeld vir die res van die Afrikaanse musiek gemeenskap!

http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/

afrikaans, boemelaars, fonds, help

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

4 Menings vir
“Bobby se Boemelaar Fonds”

  1. suzette Sê:

    Bobby ek dink wat jy doen is fantasties!!!

  2. Wonderboy Sê:

    Bobby…..jy het ‘n spel fout op ons cd gesit…?Daar in margate…?Jy het gese: Baie Dakie Bobby…?Maar biet nie warry nie….!Jy sing darm goed!!

  3. Bianca:

    BOBBY EK DINK JY HET `N WONDERLIKE STEM!!!

  4. monique grobbelaar Sê:

    Bobby, jy is ‘n fantastiese kunstenaar, ek love jou shows en jy is totaal en al amazing!!! En hey hey jy is beeldskoon!!! Ek dink ek is jou grootste fan… Hou aan sing en ek sal aanhou kyk en jou bewonder!!! mwah xxx

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans