Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Die 100 Jaar Oue Elektriese Motor – Die groot motor maatskappy van die wêreld spandeer tans baie tyd en geld aan die motor vir die volgende generasie…
Bobby se Boemelaar Fonds – Dit is altyd opwindende nuus as daar ´n nuwe Afrikaanse sanger sy of haar verskyning maak, maar wat dit nog beter maak is as die kunstenaar se hart ook op die regte plek sit…
Benut Jou Rekenaar Vir ´n Goeie Doel – So ´n tydjie terug het ek geskryf oor ´n program wat mens op jou tuisrekenaar kan installeer om te help “soek” na buiteruimtelike lewe. Wel vandag het ek ´n soortgelyke program ontdek…
Selfoonnaspeuring – Met so baie selfone wat, veral in Suid-Afrika, gesteel of geroof word sal dit nogal handig wees as daar ´n diens beskikbaar is waarmee mens sommer so 1-2-3 jou…
11 Fotografie Metodes – Ek is deesdae geneig om my kamera oral saam te dra en foto´s te neem van allerhande dinge, heeltemal onverwags natuurlik…
Vrolik Met Pienk – Dalk is dit net die antwoord vir ´n blou Maandag… of, as jy ook so ongelukkig was om gisteraand en vanoggend sonder elektrisiteit te sit, ´n donker pers Vrydag op te helder: Vervang alles wat jy besit met ´n pienk weergawe…
Geniet die naweek!