Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

‘n Nuwe Selfoon vir Kinders


Gerhard - Tegnologie

Selfoon vir Kinders‘n Oorseese Maatskappy het hierdie oulikke nuwe selfone vrygestel. Die selfoon is speciaal vir kinders geontwerp en het al die funksies wat ouers graag daar wil hê vir gemoedsrus.

Die selfoon het ‘n “GPS” funksie, dit beteken dat die ligging van die selfoon kan deur middel van satelliete vasgestel word van ‘n ander selfoon af of van ‘n rekenaar af.

Die foon het ook blykbaar ‘n hele paar verstellings wat deur die ouers opgestel kan word, soos byvoorbeel om die internet op die foon af te skakel deur seker tye van die dag vir “manne” en “meisies” wat daarvan hou om alles behalwe skoolwerk in die skoolbanke te doen.

Daar is ook ‘n ingeboude nood serene wat geaktiveer kan word deur aan ‘n ringetjie te trek.

Blykbaar is die sagteware op die foon ook van so ‘n aard dat klein kinders dit maklik sal kan gebruik.

Nou is die Groot vraag net, wanneer kan ons hom hier verwag?…

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans