Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Kook en Bestuur baie Gevaarlik


Neels - Algemene Geselskap

Afrikaans‘n Duitse vragmotorbestuurder het uitgevind dat dit nie so ‘n goeie idee is om jou ontbyt sommer so op die pad te maak nie – veral as daar ‘n gasstofie betrokke is wat kan omval… en nog minder as jy alreeds drie keer meer as die wettige alcoholvlak in jou bloedstroom het ;-)

Wel ek weet van iemand wat sommer so in die ryery ‘n digitale kamera gebruik om foto’s te neem (gelukkig darem sonder om van die pad af weg te kyk), maar hierdie is darem net bietjie te erg! Mense, wees asseblief versigtig wanneer julle agter ‘n voertuig se stuur inskuif – daar is ook ander mense op die pad en hulle lewens word ook deur roekelose, onverskillige bestuurders in gevaar gestel!!!

Klink dit te ongelooflik om waar te wees? Lees maar gerus self:

http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&art_id…

kook, bestuur, gevaarlik, alcoholvlak

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans