Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

45 Mars Foto’s


Gerhard - Tegnologie, Wetenskap

AfrikaansMars… die volgende mikpunt van weteskaplikes en ruimte sentrums. Vir die meeste van ons is die idee om op Mars te kan loop (of selfs net die atmosfeer van die Aarde te verlaat) iets wat seker nie gou gaan gebeur nie.

Gelukkig het ons toegang tot die Internet, so ons kan ten minste die foto’s sien van hoe dit lyk.

Die Hubble teleskoop en Mars tuig is maar 2 van die baie manier waarop ons mooi foto’s uit die ruimte kry…

Vandag se webwerf bevat 45 foto’s wat deur NASA versamel is van Mars. Daar is ‘n hele paar asemrowende foto’s in die bondel. :)

http://www.nasa.gov/externalflash/Mars_as_art/index_noaccess.html

mars, ruimte, wetenskap, foto

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans