Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #4


Gerhard - Lekkertes

Teetyd PretSo ek het gereken dat dit is hoog tyd dat ek weer ‘n slag ‘n “Teetyd Pret” inskrywing maak.. so hier is hy, die “Q puzzle game”.

Die plan in die speletjie is om die gekleurde bolletjies by dieselfde geleurde openinge te laat uitgaan, die probleem is dat dit maklikker klink as wat dit is, jy moet partykeer nogal so ‘n bietjie dink voor jy begin skuif.

Daar is 22 vlakke, ek is by nommer 7 nou… ;)

http://www.di-links.com/link2243.html

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans