Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Vertel Jou CV Dalk Te Veel?


Neels - Algemene Geselskap

AfrikaansDaar word gewoonlik aanbeveel dat mens belangrike inligting soos jou kontaknommer en adres op jou CV aanbring, maar ‘n inbreker in New York berou sekerlik nou dat sy CV wel sy telefoonnommer ingesluit het, want toe die polisie ‘n rekenaardisket daarmee in die slagoffer se woning vind, kon hulle hom skakel om sy adres te verkry!

Hoe volledig is jou CV? Bevat dit dalk te veel oorbodige brokkies oor jou lewe, waarin potensiële werkgewers nie in die minste sal belangstel nie? Moontlik selfs inligting wat tot jou nadeel kan wees?

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=29…

CV, inligting, inbreker, adres

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans