Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Oog Mites – Ons het al almal hierdie stories gehoor. “Jy mors jou oë op as jy so naby aan die televisie sit!” of “Jy gaan blind raak as jy in die donker lees!”…
Oppas, Hier’s die Oumas! – As jy met my sukkel gaan my ouma jou kom opfoeter! Danksy die Ouma Taekwondo Federasie kan menige jong Suid-Koreane met trots daardie stelling maak sonder om ´n oog te knip…
Wie Swaai Die Septer? – Meeste van ons weet Brittanje is ´n Monargie…, maar wat beteken dit regtig? Hulle het ´n koningshuis en aan die hoof daarvan is (in die geval) ´n koningin…
Valiant en Ollie is Vuur en Vlam! – “Valiant Swart en die boeremusieklegende Ollie Viljoen het onlangs hul eerste gesamentlike album Vuur en Vlam uitgereik…
Rekenaars Met Immuunstelsels? – Dalk het hierdie mense gedink dat, aangesien my en jou immuunstelsels sterker raak as dit eers ´n virus suksesvol beveg het, hulle rekenaars…
Die Storie Agter Kleure – Hoekom is blou die kleur vir seuntjies en pienk die kleur vir dogtertjies? Hoekom is groen die kleur wat met geld geassosieer word en hoekom is swart die kleur van dood?
Vertel Jou CV Dalk Te Veel? – Daar word gewoonlik aanbeveel dat mens belangrike inligting soos jou kontaknommer en adres op jou CV aanbring, maar ´n inbreker in New York berou sekerlik nou dat sy CV wel sy telefoonnommer ingesluit…
Benut Jou Tyd Beter – Dit is so maklik om verlore te raak in die dag na dag gejaag tussen vergaderings, werk en spertye.. Ek dink ons is geneig om nie te besef hoeveel tyd ons elke dag…
Vergelyk Pryse Maklik En Vinnig – Aangesien meeste van ons alreeds in die naweek-stemming is, en omdat ek bietjie laat is hiermee, gaan ek vanmiddag se storie BAIE kort en kragtig maak…
Geniet die naweek!