Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Nuwe Era vir Motors – Ek en een van my vriende het die ander dag hieroor gesels. Motorwerktuigkundiges wat in Formule 1 werk is van die beste in die wêreld, so hoekom gebruik hulle nie hulle tyd op iets meer produktief as…

Die Oulike Projek – Vandag se webwerf sal seker meer populêr wees met die dames en natuurlik die natuur liefhebbers…

Daar Is Werk In IT – Die van julle wat al gewonder het of dit regtig die moeite werd was om in ´n rekenaar rigting te studeer, omdat jy nie werk kry nie of teen swak…

Teetyd Pret #37 – Ek weet dat ek onlangs die teedyd pret inskrywings afgeskeep het, maar moenie bekommerd wees nie, want ek het ´n lekker een vir vandag se inskrywing…

Die Regte Albert Einstein – Dink vir ´n oomblik aan die mense wat saam met jou werk. Het jy al ooit daaraan gedink dat een van hulle dalk die manier hoe ons die heelal verstaan gaan herontwerp en…

Firefox Nou Amptelik Afrikaans! – en van ons lesers het die volgende boodskap deurgestuur, en ons het gedink dat julle inderdaad sal belangstel om te weet dat die…

Geskiedenis van die Webblaaier – In 1993 word die “vader” van moderne Webblaaiers – Mosaic – vrygestel, nadat Eric Bina and Marc Andreessen hulle vir omtrent 5 maande afgesloof het om ´n grafiese webintervlak te…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans