Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Kaffiene bied voordele aan jou Brein


Gerhard - Algemene Geselskap, Interessanthede

Kaffiene bied voordele and jou BreinUiteindelik! Nou het ek ‘n verskoning vir al die koffie wat ek drink, hehe…

Australiese wetenskaplikkes het ‘n reek brein skanderings gedoen en agter gekom dat koffie, tee, koeldrank en shokolade die gedeeltes in jou brein stimuleer wat verantwoordelik is vir kort termyn geheue. Dit help ook blykbaar met aandag afleibaarheid.

Dink net hoe snaaks dit sou wees toe ons nog op skool was om ‘n koppie koffie voor klas te kry om jou te help konsetreer… om een of ander rede is dit net moelik om te visualiseer.

:P

http://www.news-medical.net/?id=14758

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Kaffiene bied voordele aan jou Brein”

  1. charles Sê:

    Ek weet Koffie hou mens wakker sodat jy kan laat studeer. Wens die Australiër wil nou iets publiseer waarmee ek my langtemyn geheue kan stimuleer!

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans