Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Slim Swerm


Gerhard - Interessanthede, Wetenskap

Afrikaans‘n Enkele mier of by is nie baie slim nie, maar ‘n hele kolonie van hierdie insekte is. Die studie van die inteligensie van swerms gee vir ons ‘n idee hoe om moeilike stelsels te beheer. Alles van roete beplanning af tot by militêre robotte.

Waar hierdie swerm intelligensie vandaan kom is die groot vraag, want ‘n enkele mier of by op dy eie is nie een van die slimste lewende oragnismes nie, maar miere byvoorbeeld, bou “snelweë” bou as ‘n groep.

Dit is altyd interessant as ons eenvoudige dinge gaan leer by insekte! :)

http://www7.nationalgeographic.com/ngm/0707/feature5…

bye, mense, swerm, voordele

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

1 Mening vir
“Die Slim Swerm”

  1. My Kop Op 'n Blok:

    Baie interresant. Ons eie Eugene Marais was hulle natuurlik net amper ‘n eeu voor.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans