Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Die Elektriese Motorfiets


Gerhard - Motors, Probleemoplossing, Tegnologie

AfrikaansDaar is deesdae so baie goeie metodes om van punt A na punt B te kom, maar al ons besluite het natuurlik ook ‘n impak op die toekoms. Party mense sal vir jou sê dat jy van die lekker ry-goed moet ontslae raak, en dat die goeie tye verby is. Vandag se webwerf dink anders oor dinge…

Brammo Motorsports is ‘n maatskapy in Oregon wat ‘n elektriese motorfiets ontwerp het wat in Amerika sal beskikbaar wees in 2008. Wat die “Enertia” anders maak as vorige pogings is dat hulle hom van die grond af herontwerp het om die maksimum uit hom te kry.

Die “Enertia” kan om trent 220 km/h haal en kan in 4 ure geherlaai word met ‘n gewone huis kragpunt.

Die idee wat my aandag die meeste trek aan hierdie motofiets is dat hy omtrent heeltemal stil gaan wees. Vir iemand wat nie hou van ‘n geraas nie is dit ideaal!

http://www.enertiabike.com

elektries, motorfiets, natuur, spaar

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Die Elektriese Motorfiets”

  1. Emile:

    Dit lyk na ‘n baie goeie idee, ek sal definitief een van hulle wil hê wanneer hulle ‘n model uit bring wat meer ’sporty’ lyk.

    Omtrent die geraas faktoor, ek dink dit sal beter wees as hy so biejie geraas maak, dit is baie gevaarlik as ander motoriste jou nie kan hoor nie.

  2. Emile:

    O ja, top spoed is so 80km/h

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans