Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Die Elektriese Motorfiets – Daar is deesdae so baie goeie metodes om van punt A na punt B te kom, maar al ons besluite het natuurlik ook ´n impak op die toekoms. Party mense sal vir jou sê dat jy van die lekker ry-goed moet ontslae…

Die Wonder van Vlêrmuise – Daar is seker min mense wat nog nooit ´n Batman fliek of animasiereeks gekyk het, of een van die strokiesprente gelees het (as jy prentjies kyk “lees” noem!) nie…

Ken Jy Die Noodnommers? – Was jy self al in ´n situasie waar jy die nooddienste benodig het? In daardie geval hoef ek seker nie vir jou vertel dat dit nie dan die tyd is om telefoonboeke te begin deurblaai en na nommers te soek nie…

Vuil Maar Gelukkig – Elke nou en dan hoor ´n mens iets waaroor jy nie heeltemal seker kan wees nie. Dan is dit maar jy en die Internet om uit te vind of dit waar is of nie…

Water op ´n ander planeet? – Wetenskaplikes sê dat daar ´n baie goeie kans is dat hulle water op ´n ander planeet gekry het, of ten minste stoom! Hierdie planeet is nie eers in ons sonnestelsel nie, maar wentel om ´n ander son…

Vinnige Sleutels Vir Jou Webblaaier – Gebruik jy elke dag ´n webblaaier? Dan sal jy beslis baat vind by die volgende lys van kortpadsleutels – veral as die gebruik van die Internet deel van jou werk uitmaak! Mens kan die sleutelkombinasies gebruik om meeste aksies…

Brei ´n Ferrari – Die Internet is ´n interessante plek vol interessante dinge… en baie mense wat super verveeld is. Elke keer as jy dink dat jy nou alles gesien het…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans