Met praatjies van besparing wat deesdae hoog aan die lys is, is dit nogal vervrissed om te sien dat iemand iets aan die saak gaan doen het en nie net ook daaroor gaan kla het nie.
Wetenskaplikes by die Tegniese Univesiteit van Denemarke het ‘n yskas ontwerp wat glad nie elektrisiteit nodig het nie, maar eenvoudig met magnete werk.
Hoe presies hy werk… dit weet ek nie, maar ek weet een ding met sekerte.. ek sal nie my rekenaar naby aan die yskas bring nie
Die beste gedeelte van hierdie yskas is dat hy bleikbaar geen geluide maak nie.. hy is heeltemal stil.. net vir daardie rede sal ek van hom hou
http://www.denmark.dk/en/servicemenu/News/Science…
September 6th, 2007 at 7:41 am
Toe ek ‘n kind was (jare, jare gelede) was daar ‘n storie dat hulle ‘n kar uitgevind het wat op water loop. Sien jy enige sulke karre hier rond vandag?
As hulle hom klaar uitgevind het, hoekom gaan hulle eers in 2010 ‘n prototipe maak? Gewoonlik sê jy jy het iets uitgevind sodra jy die prototipe gemaak het en demonstreer het dat dit werk. Hulle praat ook van ‘n “power source”. Magnete kan nie as ‘n bron van energie optree nie.
Ek sal dit glo as ek dit sien!