Laat ek eers begin deur vir al die lesers van Kuier.co.za ‘n voorspoedige 2009 toe te wens. 2008 was ‘n interessante jaar met heeltemal te veel wat gebeur het en ons kan net hoop dat 2009 nog beter gaan wees.
Met die nuwe jaar het ook gereken dat dit hoog tyd is dat ons die nuwe afdeling op Kuier.co.za kan bekend stel. So hier is hy…
Op my.Kuier.co.za sal jy die volgende kan doen:
- Jy kan jou eie Afrikaanse artikels skryf.
- Jy kan ander besoekers se artikels lees
- Jy kan ook direk met ander besoekers gesels op die forum
- Jy kan selfs ‘n profiel skep met jou foto
(Daar is ook nog planne vir meer funksionaliteit vir die toekoms)
En die beste gedeelte hiervan is dat dit heeltemal GRATIS is!

January 2nd, 2009 at 4:20 pm
Voorspoedige 2009 vir julle almal ook. Ek hou baie van die nuwe idee. Sal defnitief ‘n artikel kom skryf.
January 10th, 2009 at 12:00 am
Kan u nie miskien musiek en veral
fotos wat ons kan download van
nicholis en kurt ens nie?
January 15th, 2009 at 4:39 pm
Sien julle’t uiteindelik wakker geskrik! 4 – 5 maande! Wat het gebeur?
January 18th, 2009 at 9:05 am
Dit is inderdaad ‘n wonderlike verwikkeling. As my Afrikaans nie so ‘touch en go’ was nie, so ek dalk ook bygedra het
June 16th, 2010 at 3:48 pm
Ek wil graag deel word van die Afrikaans Blog Span. Ek het probeer om een te maak by http://komonspraatafrikaans.blogspot.com/ maar kry baie min mense wat kommentaar lewe ens. Kan julle my nie help nie?