Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Teetyd Pret #38


Gerhard - Lekkertes

AfrikaansCopter Crash is ‘n lekker manier om deur jou tee tyd te kom vandag. Wat dit so lekker maak is die feit dat dit so eenvoudig is om te speel.

Jy speel met jou muis. As jy die muis se knoppie in hou styg die helikopter en as jy die knoppie los val hy.. Die helikopter beweeg ook die heeltyd vorentoe… ;)

So die punt van die speletjie is om so ver as moontlik te kom sonder om in iets vas te vlieg.

Die verste wat ek kon kom was 912. Skryf gerus onder menings hoe ver jy kon kom!

http://www.frigginrandom.com/games/copter-crash/

teetyd, pret, speletjie, copter

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Teetyd Pret #38”

  1. pieter Sê:

    jou spelling laat veel te wense oor!!

  2. PieterM:

    Nogal moeilik, en dan verander die hindernisse ook nog met elke oor begin.

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans