Onthou julle nog vir “Road Runner” en die “Coyote” wat altyd vir mekaar probeer flous het deur ‘n prent op die muur te teken wat so lewens getrou is dat die ander party daardeur sou probeer hardloop.
Wel, hierde mense doen regtig muur illusies wat jou sal laat snak na jou asem in party gevalle…
http://stressbuster1.net/mural/indexolder.html