Ek het my iPod omtrent nou al vir jaar en ‘n half en in hiedie tyd het ek nog nie veel ander dinge met hom gedoen nie, behalwe natuurlik om musiek om op hom te luister nie.
Een van my kolegas by die werk het selfs Doom op sy iPod gelaai…
Toe ek die volgende webwerf vind het ek sommer geweet ek wil daarvan op kuier melding maak!
Die webwerf bevat die top 50 “ander” dinge om met jou iPod te doen.
http://www.kottke.org/plus/50-ways-ipod/
January 9th, 2006 at 1:45 pm
Ek het nie ‘n ipod nie, maar dit lyk asof dit ‘n lekker dingetjie is om te he!
January 9th, 2006 at 1:49 pm
Ek hou veral van nommer 17 “Get Mugged”, dis nogal skerp…
March 3rd, 2009 at 5:45 pm
[...] Link via Kuier Saam in Afrikaans. [...]