Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Nuwe Fokofpolisiekar Nuus


Gerhard - Musiek

FokofpolisiekarDit is 2006! Hoop almal het ‘n befokte jaar! Ons is weer aan die gang en het groot planne vir die jaar. Julle kan onder ander 3 nuwe musiek video’s, ‘n single in April en ‘n nuwe full length cd in Augustus verwag! Dankie vir almal wat ons kom check het op die…

Dit lyk asof the manne van Fokofpolisiekar weereens ‘n vol jaar voor hulle het, ek het ook gehoor dat hulle op die lys is om by die Coca Cola konsert te speel waar Metallica en Seether ook gaan wees.

Kyk die volle storie hier!

fokofpolisiekar, metallica, coca cola, nuus

Deel die storie op Facebook


Raka: Die Roman 'n Skerp satire met baie donker ondertone... Online Competitions FREE online competitions for South Africa!
Kalahari.net

2 Menings vir
“Nuwe Fokofpolisiekar Nuus”

  1. riana:

    ek is baie teleurgesteld in polisiekar oor die manier waarop hulle God se naam gebruik.ons behoort hulle nie meer te ondersteun nie en ek vra dat ander jongmense my sal ondersteun!!!!!

  2. Bleh Sê:

    Alle godsdiens in opgemaak deur mense…. net iets om in te glo as jy niks anders het nie… meeste ‘n geldmaak storie.
    Ek meen kyk na Israel… hulle maak mekaar dood as jy hulle geloof los.. selfde met jou geloof… dit was ook so ‘n paar honderd jaar terug.
    2de plek dis net music….. dit gaan nie altyd oor wat hulle sing nie, en dit beteken nie dat jy dit aanbid as jy daarna luister nie… SO LAME /care?

    nic off…

Lewer Kommentaar



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans