Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Argiewe vir 'Samevattings' Category

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

‘n Kop Vol Hare – Elke nuwe ouer hou van die idee dat mense na hulle kinders sal kyk en dink wat ´n oulike of mooi baba dit is…

Gaan Kampeer Sonder die Gejaag – Opstaan, slaapkous! As ons te laat ry gaan dit warm wees op die pad en die verkeer gaan erg wees! Jy moet nog vir jou pa gaan help kyk dat al die karavaan se ligte werk en dan moet…

Doen dit met ´n Tennisbal – Die meeste van ons dink aan tennis of speletjies met die hond as ons ´n tennisbal sien, maar het jy geweet dat daar ook ´n ton ander dinge is wat jy kan doen met ´n normale tennisbal…

Beijing se Nuwe Lughawe – Ek hou altyd daarvan om te sien hoe normale geboue in ander lande lyk. Soos byvoorbeeld die tipe geboue watte alle lande het…

Geniet die naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Borreloortreksel Speelding – Vir kleingoed is die beste gedeelte van nuwe speelgoed natuurlik die boks waarin die nuwe speelding kom. Vir groot mense is dit amper dieselfde, behalwe…

Chinese Tatoeer Merke – Hoeveel keer het jy al daaraan gedink om ´n Chinese of Japanese karakter iewers op jou te laat tatoeer? As ek 100% eerlik moet…

Moeg vir Swak Diens? – Jy probeer vir die soveelste keer deurdring tot die idiote wat veronderstel is om ´n (bystands)diens aan jou te verleen… Jy hou maar aan probeer, want anders gaan die probleem nooit reggestel word nie…

Komediefees skop af in Moederstad – Sluit in September aan by die wêreld se beste skerpskertsers en geniet ´n jolige tydjie by die Cape Town International Comedy Festival – Suid-Afrika se voorste komediefees wat vanjaar sy elfde bestaansjaar in die Moederstad vier…

Muskiete Kom Tweede – Het jy al ooit gewonder hoekom sekere mense amper opgeëet word deur muskiete terwyl ander amper nie eers weet dat hierdie goggas…

Die Magnetiese Yskas – Met praatjies van besparing wat deesdae hoog aan die lys is, is dit nogal vervrissed om te sien dat iemand iets aan die saak gaan doen het en nie net ook daaroor gaan kla het nie…

Vuurwerke in die Ruimte – Japan verras my elke keer met die dinge wat hulle doen… hierdie keer is dit vuurwerke wat in die ruimte “geskiet” is…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Interessante Oorwurm Feite – Is dit nie net die ergste ding wat met jou kan gebeur as daar ´n simpel liedjie in jou kop vas sit en dit wil net nie ophou speel nie…

Voor die Oorlog – Wanneer enige iemand deesdae praat oor Afghanistan, dan is die eerste ding waaraan ons dink natuurlik die oorlog, Osama en natuurlik Amerika…

Die Klip Raaisel – Diep in die hart van Californieë woestyn lê een van die wêreld se grootste natuurlike raaisels: die bewegende klippe van “Death Valley”…

Mooiste Eilande – Hierdie is maklik van die mooiste tropiese eilande wat ek al gesien het.. Soos ek verstaan is hierdie almal…

Batterye Eersdaags Papierdun – Amerikaanse navorsers het ´n uiters ligte, buigbare, bio-afbreekbare battery ontwikkel… in die vorm van ´n stuk papier! Nou kan ek net dink hoe ´n groot…

Japanner Mis Nie Verlore Been – ´n Japanese motorfietsryer het Maandag saam met vriende gaan ry, toe hy beheer oor sy fiets verloor en teen die veiligheidsrelings beland het…

Geniet die naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Mikrogolf Pret – Ek dink dit veilig is om te sê dat die meeste van ons mikrogolf oonde het of ten minste gereeld in aanraking met een is…

Jou Eie Eiland – Het jy nog altyd daarvan gedroom om jou eie eiland te hê? Om Jou eie hawe en strande te hê?

Reis in Groot Gemak…stoel! – Het jy ‘n gunsteling gemakstoel wat al amper heeltemal deur gesit is, omdat jy soveel tyd daarin spandeer? Sukkel jou man/vrou om jou uit dit uit te sleep sodat jy darem som ‘n bietjie…

Zim Stel $200,000 Noot Bekend – Zimbabwe gaan nou begin om hul nuwe 200,000 Zimbabwe doller bank noot bekend te stel. Die rede hiervoor is om die land se hoë inflasie te bekamp…

Vind Dooie Kolletjies op jou Skerm – Het jy al jou rekenaarskerm deeglik van bo tot onder (en/of links tot regs) bestudeer om te soek vir moontlike dooie kolletjies? Wel as jy nie eniges duidelik kan sien nie, hoekom soek jy dan…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Internasionale Polisie – Dit is altyd interessant vir my om te sien hoe ander lande dinge doen, en ek praat nie net van die groot dinge nie, ek vind die klein goedjies ook fassinerend…

Microsoft se Tafel van die Toekoms – Jy stap in by jou huis na ´n asemrowende vakansie in die wildernis… jy sit jou relatief nuwe digitale kamera, propvol foto´s van jou gesin se avonture, op die koffietafel neer en daar vlieg honderde…

Anti-skaam Neus Sproei – Dokters het ´n middel geontwerp wat blykbaar jou skaam gewoontes kan laat verdwyn. Dit kom in die vorm van ´n neus sproei…

Internet Breek Byna Klankgrens – Die 75-jarige Mev Sigbritt Là?thberg van Karlstad in Swede het onlangs in die geskiedenisboeke verewig geraak toe sy die vinnigste Internet verbinding op aarde in haar huis ontvang het! Haar nuwe 40 Gigabis (ja, dit is die Afrikaans vir…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

iPod Gebruiker Geslaan deur Weerlig – ‘n 37 Jarige Kanadese man is deur weerlig geslaan toe hy met sy iPod gaan draf het in ‘n storm.

Bedel Straks ´n Lonende Beroep – Toe welsynwerkers in Parys onlangs ´n hawelose vrou wou verskuif kon hulle aanvanklik nie verstaan hoekom sy so graag wou bly waar sy is nie… toe ontdek hulle wat in al haar vullissakke en ou tasse weggesteek…

Harry Potter is die Beste! – Vir die meeste Harry Potter aanhangers, soos myself, is hierdie ´n baie groot maand. Daar was die fliek (wat ek gedink het regtig uitstekend was) en dan natuurlik die…

Groepsdruk(kie) Beà?nvloed Rower – Vir ´n voornemende rower in Washington DC het “groepsdruk” ´n interessante dubbele betekenis ingehou! Die man, met vuurwapen in die hand en ´n kappie op sy kop, het ´n groep vriende se…

Chinese Karton Kos – Fyn gemaalde karton, sag gemaak met industriele chemikalië en gegeur met vetterige vark vleis en baie speserye. Dit was die hoof bestandele in ´n klomp gestoomde…

5 Redes om Stadiger te Eet – Een van die probleme in ons daaglikse lewens is die pas waarteen ons leef, alles is gejaag. Self as dit tyd is om iets te eet, dan jaag ons dit net af en dit is geneig om…

Rus(tig) by Ikea – Stel jou voor, jy stap op ´n oggend in by een van jou gunsteling groot kettingwinkels en daar lê mense in die slaapkamerafdeling se beddens en droom…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Die Elektriese Motorfiets – Daar is deesdae so baie goeie metodes om van punt A na punt B te kom, maar al ons besluite het natuurlik ook ´n impak op die toekoms. Party mense sal vir jou sê dat jy van die lekker ry-goed moet ontslae…

Die Wonder van Vlêrmuise – Daar is seker min mense wat nog nooit ´n Batman fliek of animasiereeks gekyk het, of een van die strokiesprente gelees het (as jy prentjies kyk “lees” noem!) nie…

Ken Jy Die Noodnommers? – Was jy self al in ´n situasie waar jy die nooddienste benodig het? In daardie geval hoef ek seker nie vir jou vertel dat dit nie dan die tyd is om telefoonboeke te begin deurblaai en na nommers te soek nie…

Vuil Maar Gelukkig – Elke nou en dan hoor ´n mens iets waaroor jy nie heeltemal seker kan wees nie. Dan is dit maar jy en die Internet om uit te vind of dit waar is of nie…

Water op ´n ander planeet? – Wetenskaplikes sê dat daar ´n baie goeie kans is dat hulle water op ´n ander planeet gekry het, of ten minste stoom! Hierdie planeet is nie eers in ons sonnestelsel nie, maar wentel om ´n ander son…

Vinnige Sleutels Vir Jou Webblaaier – Gebruik jy elke dag ´n webblaaier? Dan sal jy beslis baat vind by die volgende lys van kortpadsleutels – veral as die gebruik van die Internet deel van jou werk uitmaak! Mens kan die sleutelkombinasies gebruik om meeste aksies…

Brei ´n Ferrari – Die Internet is ´n interessante plek vol interessante dinge… en baie mense wat super verveeld is. Elke keer as jy dink dat jy nou alles gesien het…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Grondboontjiebotter Diamante – Grondboontjiebotter word nou in diamante verander deur wetenskaplikes wat van ´n tegniek gebruik maak wat meer druk toepas as…

Ruil Gunste en Gawes – Dit klink vir my na ´n blink idee… miskien ´n bietjie ouderwets, maar is dit regtig so erg? Die vraag: Is jy opsoek na iemand wat ´n spesifieke talent of vermoë het om jou te help met…

22 Metodes vir Meer Energie – Die afgelope paar maande is energie maar min by my. Dit het seker maar te doen met hoeveelheid werk, gimnasium en min slaap…

Kitsboodskappe Op Jou Selfoon – Dit is nie elke dag wat ek oor rekenaar en selfoon safteware skryf nie, want oor die algemeen het ek my stel sagteware waarmee ek elke…

Virtuele Tweede Lewe – Wetenskapsfiksiereekse is lief daarvoor om “alternatiewe realiteite” of “parallelle heelals” as storielyn te gebruik. Nou het ek al baie daaroor gedink, maar elke…

Die Slim Swerm – ´n Enkele mier of by is nie baie slim nie, maar ´n hele kolonie van hierdie insekte is. Die studie van…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Skoon Kinder Kamers – As jy al ooit jou hande in die lug gegooi het omdat jy dit eenvoudig net nie dit kan regkry om jou kinders hul eie kamers te laat skoonmaak nie, dan is vandag se webwerf net vir jou…

iPhone Raak Alreeds Meer Gevorderd – Tegnologie ontwikkel deesdae so vinnig dat mens glad nie kan byhou nie! Ja, die nuwe iPhone van Apple is nog nie eers in Suid-Afrika beskikbaar nie, en dit het alreeds ´n paar “opgraderings” gekry…

Kreatief Met Spasie – Is jou kamer of kantoor die groote van ´n besemkas? Vandag se webwerf het 5 metodes wat jy kan benut om daardie…

Die Wêreld Doen Inkopies – Eet is een van daardie dinge wat ons almal daagliks doen, maar nie regtig oor dink nie. Ja daar is kook programme op TV en baie boeke, maar…

Kreatiewe Besigheids Kaartjies – Vir die van julle wat sakemense is, wat daagliks moet uit gaan om kliente te sien of nuwe kliente te gaan soek, is beisgheids kaartjies nogal belangrik. Dit is natuurlik nie meer so belangrik soos ´n hele paar…

Geniet die naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Liedjieskryfkompetisie vir Kapenaars – ‘n Nuwe liedjieskryfkompetisie eksklusief vir Kapenaars is sopas geloods, met pryse ter waarde van R25 000 op die spel. Die Vivacious Voice Maak lawaai…

Austin Healy Oppad Terug – Die Sjinese maatskappy wat tans die Austin Healy fabrikaat besit, nadat hulle die MG Rover maatskappy in 2005 gekoop het, oorweeg dit sterk om hierdie gewilde sportmotortjies weer te begin…

Is Sportprestasie Jou Lewe Werd? – Mense wat na ´n maraton inmekaarsak en sterf… of teen hoë snelheid op die resiesbaan verongeluk… ons lees al te dikwels sulke berigte in die koerante of sien dit op die TV nuus…

34 Ander Nutte vir Gas Koeldrank – Die meeste van ons drink gas koeldrank, party van ons natuurlik meer as ander, maar dit is ´n redelike normale ding om te doen, maar het jy al ooit gewonder watter…

Eerste Kind het Hoër IK – Eersgeborene kinders se IK is taamlik hoër as hulle jonger broers of susters, dit is wat ´n studie in Noorweë gevind het na ´n groot studie wat 250 000 militêre personeel behels het…

Rathefboom Stuit Tieners in VSA – Twee voornemende jong motordiewe in Georgia in die VSA is vasgetrek toe hulle nie kon wegkom met die motor wat hulle wou steel nie. Die rede: Meeste motors in die VSA is outomaties, maar daardie een het toe toevallig ´n goeie…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans