Afrikaans

Kuier Saam in Afrikaans

Argiewe vir 'Samevattings' Category

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Die Prys van Vooruitgang – Vooruitgang kom met ´n prys vir China en Indie, maar dit lyk darem of daar nou lig aan die einde van die tonnel is…

Grappies van 1 April 2007 – Eersgister was natuurlik die 1ste April en vir baie mense en maatskappye is dit die dag van die jaar waar hulle hul dasse kan losmaak en…

Die Plastiek Rok – Die rok is met die hand gebrei, uit plasiek winkel sakke uit, wat ek self bymekaar gemaak het soos ek winkel toe gegaan het. Ek het…

Landskap Foto’s – Ek dink dat dit redelik veilg is om te sê dat die meeste mense van landskap foto´s hou… Die rede hiervoor? Ek het geen…

Geniet die lang naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Asemrowende Foto’s uit Afrika – Ek weet dat die meeste mense wat daagliks vir Kuier.co.za lees waarskynlik in Afrika woon, maar iets waaraan ek self skuldig is, is die idee, wat ons het, dat die mooi plekke altyd in Europa of Amerika is…

Die Muisvanger Van Kaapstad – Jy sien die klein vaal diertjie verby hardloop… maar wat doen jy volgende? Gryp die naaste skoen en slaan hom disnis… of dink ag hy´s so oulik…

Nicholis Louw DVD Nuus – Shoe, dit is omtrent ´n prestasie, as verkope enige aanduiding is van sy populariteit, dan is Nicholis Louw een populêre persoon…

Teetyd Pret #35 – Dit is Woensdag, die week is halfpad en dit is tyd vir ´n speletjie! Die speletjie wat ek vir vandag se teetyd pret gekies het is…

Goeie Dade – Oprah Winfrey doen dit dikwels… en as sy kan, kan ek en jy nie ook nie? Om ´n verskil te maak in ander se lewens…

Oulike Advertensie Idee – Vir die van julle wat nie weet nie, daar is ´n Simpsons film in die pyplyn. Om die waarheid te sê, hy moet al amper klaar wees…

Krieket: SA teen Sri Lanka – Lasith Malinga? Wie´s Hy? Na diè Sri Lankaanse snelbouler met die baie eienaardige boulaksie se asembenemende rekord vier-paaltjies-in-vier-balle gisteraand…

Gloeilamp Geskiedenis – Die fotograaf Catherine Wagner het vir twee jaar as ´n vryskud werknemer gewerk by die Baltimore museum van industrie…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Teetyd Pret #34 – Ek het besluit om hierdie week te begin met ‘n teetyd pret inskrywing. Ek weet nie van julle nie, maar ek het dit regtig nodig vandag…

Wêreldbeker Krieket: SA teen NL – Meeste mense het sekerlik verwag dat Suid-Afrika hulle Wêreldbeker krieketwedstryd Vrydag teen Nederland sou wen, so ek dink toe AB de Villiers in die eerste beurt vir 0 uit is was daar…

Aanlyn Video Toekennings – As jy een van die miljoene mese is wat oor die afgelope paar maande heeltemal verslaaf geraak het aan die Youtube ding behoort jy hierdie nuus taamlik interessant te vind…

Bob Woolmer Huldeblyk – Van my kant af wil ek net namens Kuier.co.za ons meegevoel oordra aan die familie van Mnr Bob Woolmer – die geliefde voormalige krieketspeler en afrigter van…

Oorblyfsels van Draak Gevind – Chinese weteskaplikes sê dat hulle die oorblyfsels van ´n klein “vlieënde draak” gekry het wat ongeveer dieselfde tyd as die dinosaurusse moes geleef het…

Lemonade Stalletjies – Ons sien so dikwels in Amerikaanse flieks hoe die kinders op ´n warm dag sommer ´n lemonade stalletjie op die sypaadjie opslaan en dan stroom die…

Moderne Stoele – My een vriend het altyd gesê dat hy nie kan verstaan hoe mense soveel tyd kan spandeer om nuwe goed uit te dink terwyl alledaagse goed soos tafels en stoele nog baie dinkwerk nodig het…

Wie’t Dit Gedoen? Hoe? Hoekom? – Ek kyk graag Monk op TV, omdat dit snaaks is, maar ook oor die speurder aspek daarvan… Van kleins af was dit die beroep wat ek wou doen…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Saterdag Aand Geveg – Ek doen nou al Muay Thai vir net so oor die 9 maande, maar ek het die vooreg gehad om Saterdag aand vir die eerste keer na ‘n geveg…

Meer Vryheid Wanneer Jy Oefen – Die Nederlanders beweer dat mens meer “vryheid” ervaar as jy in die gimnasium oefen sonder daardie lastige items wat ons “klere” noem…

Die Beyerskloof Musiek Marathon – Vir die eerste keer in baie jare begin die musiek wat deur die ondergrondse are van Stellenbosch klop, weer mense se wenkbroue te lig…

Die Lang Pad Na Nêrens – Vir die afgelope paar maande ry ek elke dag ten minste twee keer op ‘n stuk pad wat “onder konstruksie” is. Nou het ek myself al dikwels gevra hoekom neem dit so lank om ‘n pad oor te teer?

Nog net 3 dae… – Daar is nog net 3 dae oor om vir Kuier.co.za te stem vir die “SA Blog Awards”, dit beteken dat na hierdie inskrywing mag jy nog een keer van my hoor hierdie jaar, en dit sal wees om die wenners aan te kondig…

Die Toekoms in 1900 – Dit is altyd vir my ´n interessante idee om te weet hoe mense dink die toekoms gaan wees. Veral as jy begin kom by tegnologie…

Kyk Uit Vir Pokkel – Ek weet nie van julle nie, maar toe ek klein was het ek altyd “Pokkel die Eekhoring” op TV gekyk. ‘n Ander gunsteling reeks van my was “Chip ‘n Dale Rescue Rangers”, ‘n animasiereeks oor…

Makliker Met Een Nommer – Het jy al ooit jou selfoon by die werk vergeet vergeet op ‘n Vrydag middag en dan die hele naweek sonder enige oproepe gesit?

Albert Einstein – Ek lees vanoggend in ‘n ou Readers Digest uitgawe oor Albert Einstein se lewe en dink toe dit sal interessant wees om nog meer oor hierdie prominente genie uit te vind…

Geniet die Naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Posisie van die Son – As jy elke dag, op dieselfde tyd, ‘n foto van die Son moes neem, sou hy altyd in dieselfde posisie wees? Die antwoord is natuurlik…

Ongewone Beroepe – Is jy effens verveeld met jou werk? Dalk is dit tyd vir iets nuuts… iets wat so ‘n bietjie anders is as wat meeste mense doen om…

Advertensie Bord Pret – Advertensie is een van daardie dinge wat in ´n baie grys area is by my, aan die een kant voel ek dat ek nie oral advertensies wil sien nie…

Stem vir Kuier.co.za – Die nominasies vir die 2007 “SA Blog Awards” is in en Kuier.co.za is genomineer in twee kategoriëe…

Philip de Villiers Nuus – ‘n Nuwe anti-misdaad musiekvideo vir Philip de Villiers se lied “Ek hoor jou”, vervaardig deur die bekroonde regisseur Andre Calitz, sal…

Die Groot Krokodil – Nee ek skryf nie vandag oor enige oud-presidente nie. Amper almal ken deesdae die naam Steve Irwin, maar het julle geweet dat hier in ons eie land ook mense…

Sien die wêreld! – Ek moes myself vandag dwing op hierdie inskrywing te maak, want ek was te besig op die webwerf te lees waaroor ek vandag skryf…

Moerasagtige Sleutelborde – Het jy al ooit nodig gehad om op iemand anders se rekenaar te werk en dan is daardie sleutelbord so vuil dat selfs daardie mense met…

Geniet die naweek en onhou asseblief om vir Kuier.co.za by die SA Blog Awards te stem :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Teetyd Pret #33 – Vandag se Teetyd Pret se naam is “Championship Rally” en soos jy kan aflei uit die naam, is dit ´n motor wedren speletjie…

Geraas – So ‘n week of wat terug het ek geskryf oor reuke – goed en sleg… wel vandag het ek ´n interessante webblad gekry wat handel oor geraas…

Jou Beste Voet Voor – Wanneer dit kom by groot dinge soos om van werk te verander, is dit natuurlik altyd belangrik om die beste voet voor te sit en die beste moontlike indruk…

Lang Ongemaklike Stiltes – Hoe oorleef mens daardie kere wanneer jy alleen saam met een ander persoon in ´n hysbak (of ander klein spasie) beland en die minute…

Die Uitvou Balkon – Net gister het ek en ‘n paar vriende gesels oor die feit dat dit amper onmoontlik deesdae is om ‘n huis te bekostig. As jy gelukkig is kan jy…

Jy Praat Te Hard! – Hoe gemaak wanneer mense so kliphard oor die telefoon met jou praat dat jy die gehoorstuk so op ´n afstand moet hou, en nog altyd…

Fokofpolisiekar Nuus – Fokofpolisiekar se amptelike webwerf is nou al vir ´n hele tydjie nog nie opgedateer nie, en die rede hiervoor is dat die manne…

Plastiek – Dinge sou so anders gewees het daarsonder… Ja ek skryf vandag oor plastiek! Kyk so ´n bietjie rondom jou na hoeveel van die alledaagse goed waarsonder…

Internationale Bier Verbruik – So dit is amper naweek, en sommige van ons (wat van ´n wettige ouderdom is) hou daar van om ´n biertjie om die braai te geniet…

Verewig In Was Of Graniet – Wat is dit wat maak dat mense ander mense in die vorm van ´n standbeeld wil verewig? Daar is planne om later hierdie jaar nog…

Geniet die naweek! :)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Wilde Motor Ongelukke – Ongelukke is ´n redelike alledaagse ding op paaie reg rondom die wêreld. Die mees algemeene ongeluk is seker die kleintjies waar iemand skielik…

Inspirasie Vir Die Week – Dis alweer Maandag, en as ek so rondom my kyk dan lyk dit asof meeste mense nie juis lus het vir al die probleme wat die nuwe week mag inhou nie…

Bok van Blerk Nuus – Dit lyk asof Bok van Blerk besig is om die Afrikaanse musiek met ´n storm te oor te vat… Wat snaaks is dat hy op een of ander manier…

Kleiner Is Definitief Beter – As daar nou iets is wat my onlangs baie beà?ndruk het is dit die Flybook skootrekenaar, wat klein genoeg is om inderdaad op mens se skoot te pas…

Borrels vir jou Hond – Dit is maar ´n honde lewe, kinders het altyd meer pret met die beter speelgoed. Hulle kan selfs borrels blaas terwyl honde net met ´n bal of ´n stok kan speel…

En Die Bod Word Toegeslaan – Sal jy so ver gaan om jou lewe aanlyn te verkoop? Dit is presies wat ´n Australiese branderplankryer onlangs gedoen het, net nadat sy meisie hom gelos het. Blykbaar kan hy nie rêrig enige redes gee vir…

Titan, Ons Huis van die Toekoms? – Wetenskaplikes van reg rondom die wêreld soek op die oomblik na ´n ander “Aarde” in die eindelose heelal…

Kook Met Sonkrag – Dit mag miskien vir ander mense lyk asof jy nie meer al jou varkies op hok het nie… of besig is om met jou familie op Titan te probeer kommunikeer, maar ek dink hierdie manier waarop die son benut kan word…

Klets Kamer Pret – As jy een van die mense wat daarvan hou om aanlyn te klets. Misjien het jy, soos ek, dit so ´n paar jaar gelede gedoen en het nog lekker herinneringe…

Sowaar? Regtig? Kan Dit Wees? – Party mense sal ook enige iets glo! Ja hierdie storie is weereens te danke aan ´n Australiër en is ironies genoeg die gevolg van ´n kunstenaar se poging om met medisynemaatskappye se slim advertensietaktieke te spot en juis…

Geniet die naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Teetyd Pret #32 – Vandag se teetyd pret speletjie is lekker maklik om te speel en eenvoudig om te verstaan. Die speletjie se…

Klip, Papier, Skêr – Ek het nog altyd gedink dit is ´n maar ´n kinderagtige speletjie, wanneer mense dit op TV sitkoms soos Friends of in flieks speel om ‘n moeilike besluit te neem…

Tyd vir “SA Blog Awards 2007″! – Dit is weer daardie tyd van die jaar! Ja, ek praat natuurlik van die jaarlikse “SA Blog Awards”! As jy mooi kan terug dink…

Rommel In Die Motor! – Ek onthou to ek so ‘n paar jaar gelede nog vir ‘n bekende kits kos maatskappy gewerk het. My motor het altyd leë koppies en sakke…

Help Met Die Nuwe Werks Aansoek – ‘n Nuwe jaar beteken ´n nuwe begin vir baie mense. Vir party mense beteken dit ook ‘n nuwe werk. Miskien…

Sies, Wat Stink So? – Laas week het ek ‘n storie gehad oor hoekom die see en reen so ‘n vars reuk het, wel vandag gaan ons na die ander uiterste en praat bietjie oor slegte reuke…

Lukraaketaar Nuus – Ek het so ‘n week gelede weer gesit en mk89 kyk, dit is darem ‘n lekker kanaal om na te kyk, veral as jy mal is oor Afrikaanse…

Geld, geld, geld – Al ooit gedroom jy wen die lotery, of ‘n ryk oom laat sy miljoene in jou naam agter? Wat op aarde sou jy met al daardie geld doen? Ek sal nie weet waarop om dit te spandeer nie…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Teetyd Pret #31 – Vandag se Teetyd Pret is ‘n tammeletjie. Ek het saterdag oggend ‘n uur en ‘n half gesit en kon nie die oplossing kry nie. Dit maak net nie saam hoe ek…

Interessante feite – in Afrikaans! – Is jy ook een van daardie weetgierige mense wat voordurend interessante nuwe dinge wil leer wat jy nie voorheen geweet het nie?

Bonatuurlike Kragte? – Die meeste van ons het al ten minste een keer vir John Edwards op die televisie gesien. Daardie Amerikaanse ou wat…

Die Dodelike Sampioen-Wolk – Daar is al so baie gepraat oor kernwapens en party lande – veral in die midde- en verre ooste – se vasbeslotenheid om sulke wapens te ontwikkel…

Te Veel Dryfkrag – Ek moet saam met die persoon stem wat die inleiding paragraaf van die artikel op vandag se webwerf geskryf het. Daar is ´n dun lyn tussen dom en oulik…

Dink Voor Jy Doen – So gepraat van dom, hier is ´n lys van baie snaakse, buitengewone dinge wat gedurende 2006 nuus gemaak het…

Die Verkeerde Bus – Ek het al gehoor van mense wat op verkeerde treine klim en ook van mense wat op verkeerde taxis en busse klim, maar vandag se storie vat die koek…

Die Geheim Van Twee- En Meerlinge – Hoe is dit regtig om een van ´n tweeling (of meer) te wees? Dis die vraag wat ek myself al baie gevra het as daar weer een van daardie flieks of TV reekse op die…

Bly Besig in die Verkeer – Ek dink ons almal kan saam stem dat verkeer een van daardie dinge is waarsonder ons almal kan klaar kom…

Die Vars Reuke Van See En Reen – Wie hou nou nie daarvan om wakker te word met die vars reuk wat in die lug hang wanneer dit reen (of nou net klaar gereen het) nie? Vir my bring dit lekker herinneringe van toe ek…

Geniet die naweek! ;)

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika

Afrikaans

Saterdag Samevatting


Gerhard - Samevattings

Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Afrikaans

Afrikaanse Nuus Blad – Sosiale webwerwe is besig om die Internet oor te neem. Hulle is oral, in alle vorms en grootes. Plekke waar jy musiek, foto’s, videos en idees kan deel…

Dwelmmisbruik – Ek het Saterdag se episode van “Strong Medicine” op die televisie gekyk en toe gedink dis dalk ‘n goeie idee om iets oor dwelmmisbruik op Kuier te skryf, aangesien dit…

McNaught se Komeet – So ‘n klein bietjie langer as ‘n week gelede het ek op Milnerton se strand, by die lighuis, gestaan saam met ´n paar vriende en gewag…

Tandsorg – Dis iets wat baie mense afskeep: besoeke aan die tandarts – hoofsaaklik omdat die idee van ‘n inspuiting in jou mond nie juis aangenaam is nie..

Beheer ‘n Boeing – Ek is seker dat die meeste van ons al die storie gehoor het dat as jy die vliegtuie in “Microsoft Flight Simulator” kan vlieg, jy ook die ware Jakob sal kan vlieg…

Slange In Die Gras – Meeste mense wat my goed ken weet dat ek nie juis van slange hou nie… ja, ek is maar redelik skrikkerig ook vir hulle…

Slagting van die Tuin Dwerge – Dwergie standbeelde, in mense se tuine, was nog altyd ‘n seer punt vir my. Dit het ook niks te doen met hoe dit lyk nie, ek hou van hoe dit lyk, maar toe ek klein was…

Koop Die Motor Van Jou Drome! – Soos baie van die kinders wat my ouderdom was het ons een keer ´n week vasgenael gesit voor die televisie en “Night Rider” gekyk…

Mes Met ‘n Eie Identiteit – Vanoggend se storie en die verwysings na Knight Rider het my ook aan my gunsteling TV reeks as kind laat dink: MacGyver! Wie sal ooit vergeet hoedat Mac omtrent…

Geniet die naweek! :D

afrikaans, afrikaanse musiek, kuier, suid afrika



Teken In
Advertensie
Skakels Skakels na Kuier.co.za

# afrikaans ?

Kuier Saam in
Afrikaans