Wat het hierdie week op Kuier.co.za gebeur? Hier is jou kans om in te haal, in Afrikaans!

Nuut by Kuier – Meeste van die gereelde besoekers aan Kuier sal agterkom dat dinge nou so effens anders is hier… Ja dis reg, Gerhard is nie nou meer die enigste skrywer…
Slim Vang Homself – Ons het al almal ‘n uitvindsel gesien wat ons vir onsself laat dink: “shoe maar dit is oulik!”, maar dit gebeur nie elke dag wat jy iets te sien kry wat vir jou die teenoorgestelde laat…
‘n Goeie Eerste Indruk – Het jy al iemand beroemd of bekend ontmoet? Was jy so oorweldig dat jy dalk iets regtig dom gesê het of net daar gestaan het met ´n mond wat so vêr oophang dat ‘n Boeing 747 daar kon…
Monster in die Stad – Ons het al almal van een of ander snaakse idee gehoor en hulle kom in enige vorm of grootte. Argitektuur is een van daardie plekke waar mense partykeer net te kreatief is…
Vlieg Maan Toe – Ek hoor vanoggend oor die nuus dat NASA nou ‘n permanente basis op ons maan wil bou, sodat wetenskaplikes daar kan woon en navorsing doen oor hoe…
Bang vir Kersvader – Met Kersfees net om die draai is dit natuurlik ‘n malhuis in die meeste winkel sentrums. Daar is bome en versierings oral, en moenie vergeet van Kersvader nie…
Moenie Eers Daaraan Dink Nie – Met Gerhard wat vanoggend vir ons herinner het van Kersfees wat naderkom, het dit my bietjie laat terugdink aan al daardie opwinding en afwagting toe ek as kind net nie kon wag om…
Fokus Beter In 6 Stappe – Miskien sukkel jy om te konsentreer by die werk? Miskien kan jy nie meer so maklik onthou soos toe jy nog jonger was nie?
Maak Ryloop Jou Beroep – Byna almal van ons ervaar dit elke dag: Jy sit in jou motor, oppad werk toe, terwyl die horlosie aanstap…
Staal Tande – Die afgelope jaar of so sukkel ek nogal baie met my tande, hulle breek en pyn en alles en nog wat. Somtyds is ek so moeg daarvan om tandards toe gaan…
Buitengewone Vermoëns – Van kleins af bewonder ons hulle… die superhelde wat kan vlieg, of vinniger as lig hardloop, of ‘n trein met een hand kan optel, gedagtes lees, tyd laat stilstaan…
Geniet die Naweek!
Van kleins af bewonder ons hulle… die superhelde wat kan vlieg, of vinniger as lig hardloop, of ‘n trein met een hand kan optel, gedagtes lees, tyd laat stilstaan… of watter ander wonderlike vermoëns hulle ookal het wat spesifiek vir my of vir jou bekoor en maak dat ek/jy daardie sekere een as ‘n held beskou! Vir my was dit Superman, omdat hy amper alles kon doen: Vlieg, vinnig hardloop, deur alles sien, geskiet word en niks oorkom nie, en soveel meer!
Die afgelope jaar of so sukkel ek nogal baie met my tande, hulle breek en pyn en alles en nog wat. Somtyds is ek so moeg daarvan om tandards toe gaan… ek net wens dat daar ‘n maklike, bekostigbare metode was om my tande te vervang met iets sterker.
Byna almal van ons ervaar dit elke dag:
Miskien sukkel jy om te konsentreer by die werk? Miskien kan jy nie meer so maklik onthou soos toe jy nog jonger was nie?
Met Gerhard wat vanoggend vir ons herinner het van Kersfees wat naderkom, het dit my bietjie laat terugdink aan al daardie opwinding en afwagting toe ek as kind net nie kon wag om my Kersgeskenke oop te maak nie… maar ons moes maar net wag tot Ou-kersaand voordat enige geskenkpapier oopgemaak mag word!
Met Kersfees net om die draai is dit natuurlik ‘n malhuis in die meeste winkel sentrums. Daar is bome en versierings oral, en moenie vergeet van Kersvader nie… hy is ook daar, en wil hê jy moet op sy skoot sit!
Ek hoor vanoggend oor die nuus dat NASA nou ‘n permanente basis op ons maan wil bou, sodat wetenskaplikes daar kan woon en navorsing doen oor hoe hulle mense Mars toe kan stuur.
Ons het al almal van een of ander snaakse idee gehoor en hulle kom in enige vorm of grootte. Argitektuur is een van daardie plekke waar mense partykeer net te kreatief is…
Het jy al iemand beroemd of bekend ontmoet? Was jy so oorweldig dat jy dalk iets regtig dom gesê het of net daar gestaan het met ‘n mond wat so vêr oophang dat ‘n Boeing 747 daar kon in vlieg, of is jy een van daardie mense wat vreemde mense benader asof hulle ou vriende is? Soms kan daardie eerste ontmoeting nogal ongemaklik raak… vir al die betrokke partye!